|
|
SUSPI Gymnasium: Indoor Pool Rules |
|
Indoor Pool Rules: (click here for Afrikaans version)
Pool Users:
Gymnasium members, SUSPI
clients, Department of Sport Science, Biokinetics Centre, Maties Sport
Clubs (swimming, underwater hockey, water polo, biathlon and triathlon).
Rules:
1. All pool users must
keep their relevant club/gymnasium membership cards with them, to be
displayed on request.
2. All pool users must
wear swimming caps when using the pool. Non-compliers will be asked to
leave the pool area, and this could even result in a reduction of swimming
sessions, or a complete ban on using the indoor pool facility.
3. Foodstuffs of any
kind are strictly prohibited in the pool area, even during workshops or
competitions. Fines: R50 per individual, R500 per club.
4. Pool users are not
allowed to change within the pool area. All users should use the
appropriate changing rooms. Users may, if they so wish, take a tog bag with
them to the pool area. Fines: R20 per individual.
5. Any groups or clubs
making use of apparatus in the pool are responsible for the removal thereof
once their session/s are completed. This arrangement will ensure that
subsequent pool users are not at an inconvenience. Non-compliance will lead
to a reduction of pool sessions, or even a complete ban on usage of the
facility for repeated offenders.
6. Mini-pool: This
facility is only available to certain groups. It may only be used with
permission and under supervision. Fine: R50 per individual.
You are kindly requested to
abide by these rules to ensure that all users can enjoy this facility!
Binnenshuise
Swembad Reëls: (kliek hier vir Engelse weergawe)
Swembad Gebruikers:
Gimnasiumlede, SUSPI kliënte,
Departement Sportwetenskap, Biokinetika-sentrum, Maties Sportklubs (swem,
onderwater-hokkie, waterpolo, tweekamp en driekamp).
Reëls:
1. Alle
swembadgebruikers moet hul lidmaatskapkaarte van die spesifieke
klub/gimnasium by hulle hou en op versoek aan die betrokke persoon toon.
2. Alle swembadgebruikers
moet swempette dra wanneer die swembad gebruik word. Indien nie, sal u
versoek word om die swembadarea te verlaat. Dit kan selfs lei tot die inperking
van swemsessies, of 'n totale verbod op swembadgebruik.
3. Geen voedsel van enige
aard word binne die swembadarea toegelaat nie – selfs nie tydens
werkswinkeIs of kompetisies nie. Boete: R50 per individu, R500 per klub.
4. Geen swembadgebruiker
mag in die swembadarea verklee nie. Alle gebruikers moet in die beskikbare
kleedkamers verklee. Hulle sal wel, indien hulle so verkies, 'n sportsak na
die swembadarea bring. Boete: R20 per individu.
5. Enige groep/klub wat
apparate in die swembad gebruik, is verantwoordelik vir die behoorlike
verwydering en wegpak daarvan, sodat dit nie inbreuk sal maak op die
volgende swembadgebruikers nie. Oortredings in hierdie verband sal lei tot
die inperking van oefensessies, terwyl herhaaldelike oortredings 'n totale
verbod op verbruik van die fasiliteit tot gevolg sal hê.
6. Kleinswembad: Hierdie
swembad is slegs vir spesifieke groepe beskikbaar en mag slegs met
toestemming en onder toesig gebruik word. Boete: R50 per individu.
U word vriendelik versoek om
hierdie reëls na te kom, sodat alle gebruikers die voorreg van hierdie
fasiliteit kan geniet!
|